Benutzer Diskussion:SpesBona/Wikimania 2018

aus Wikipedia, der freien Enzyklopädie
< Benutzer Diskussion:SpesBona
Dies ist die aktuelle Version dieser Seite, zuletzt bearbeitet am 3. August 2018 um 17:50 Uhr durch imported>SpesBona(237853) (→‎Ek lees met graagte: aw).
(Unterschied) ← Nächstältere Version | Aktuelle Version (Unterschied) | Nächstjüngere Version → (Unterschied)

Ek lees met graagte

O, hier's jy! Ek het gewonder wanneer jy ook jou verhaal gaan kom deel; jy was die afgelope tyd besonder stil, en so ken ek jou nie - want by die vorige "Treffen" in Berlyn laas het jy nog 'n paragraaf of wat geskryf. Sou Sören 'n Blog (Webjoernaal) hê?
En voilà! Hier is hy. Ek wag in spanning vir die res van jou reisverhaal om te ontvou. Suidpunt (Diskussion) 13:11, 3. Aug. 2018 (CEST)
Ja, daar's hy. Dis die klein verpligting nadat jy 'n stipendium vir 'n Wikimedia ontvang het, maar dis beslis die moeite werd. Ek skryf dit nou plek-plek hierso en by tyd sal ek dit nog vir ons Afrikaanse Wikipedia vertaal. Die verpligtende deel is nou klaar geskryf, maar ek voeg nog die Tuinroete tot by Port Elizabeth en terug Kaapstad toe by. Groete. -- SpesBona 19:50, 3. Aug. 2018 (CEST)