Benutzer Diskussion:Oesjaar

aus Wikipedia, der freien Enzyklopädie

Blockade

Oesjaar, nachdem du mich für einen Monat blockiert hattest, hat Aliwal2012 diese Blockade geändert in sechs Monate. Ich finde diese Blockade nicht vernünftig weil ich richtige und konstruktive Änderungen mache. Wwikix (Diskussion) 14:00, 15. Jan. 2020 (CET)

English please. I do not speak German. --Oesjaar (Diskussion) 18:22, 19. Jan. 2020 (CET)

Oesjaar, nadat jy my vir 'n maand het geblokkeer, het Aliwal2019 hierdie blokkade verander in ses maande. Ek vind hierdie blokkade nie redelik nie omdat ek regte en opbouende veranderinge maak. Wwikix (Diskussion) 14:30, 20. Jan. 2020 (CET)

Ons het jou verskeie kere gevra het om jou aktiwiteite te staak en met ons te konsulteer voor jy aangaan, wat jy geignoreer het. Hoekom kla jy nou? Ons was redelik, jy ongeskik. Die Afrikaanse Wikipedia kan aangaan sonder sulke mense. --Oesjaar (Diskussion) 20:00, 20. Jan. 2020 (CET)
Julle is nie redelik nie. Ek maak baie goeie opmaakveranderinge maar mense soos jy en Aliwal2012 reageer kortsichtig daarop. Wwikix (Diskussion) 15:19, 21. Jan. 2020 (CET)

Oesjaar, ek is nou al drie maande geblokkeer, hierdie is nie redelik nie, ek wil jou vra die blokkade te stop. Wwikix (Diskussion) 17:48, 6. Mär. 2020 (CET)

Potchefstroom

Goeienaand Oesjaar, nou benodig ek jou hulp hier op die Duitse Wikipedia. Dit gaan oor fietsry. By Potchefstroom was die volgende:

In Potchefstroom befindet sich das African Continental Cycling Centre (ACCC), in dem Radsportler aus allen afrikanischen Ländern trainiert werden. Leiter der Einrichtung ist der ehemalige Radrennfahrer Jean-Pierre van Zyl, der selbst aus Potchefstroom stammt.www.wccafrica.com/

Nou die vraag: Is daar 'n sogenaamde African Continental Cycling Centre (ACCC), waar fietsryers uit alle Afrikalande afgerig word? Word of was dit deur Jean-Pierre van Zyl bestuur? Help die bron iets? Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:50, 5. Mai 2021 (CEST)

SpesBona, daar sou een gewees het, maar die projek is gekanselleer. JP van Zyl het Kaap toe getrek. Groete! Oesjaar (Diskussion) 16:25, 6. Mai 2021 (CEST)
Goed, dankie! Dan was die verwydering regverdig. @Lysippos: Der Inhalt kann ruhig draußen bleiben, da veraltet. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 23:00, 6. Mai 2021 (CEST)